Notas

Pas hoeveelhede aan volgens die notas

Stoelsak Verpligtend, laat weg indien julle reeds ‘n stoelsak het.
Vinyl drukwerk op die Stoelsak – Sleg indien julle geïnteresseerd is (nie verpligtend).  Kies kleur en laat weet watter inligting julle gedruk wil hê.
Beginners potlode – 2 word vereis, kies tussen Lyra Ferby, Staedtler of Nexx.
Karton “Board” (Manilla’s)  – 1 pak van 50 word vereis
Boekoortreksels nie ‘n vereiste, laat weg indien julle nie benodig nie.
Uitveër – 1 word vereis, verander hoeveelheid volgens julle behoeftes.
Flip File “Filing Pockets” – Gr 1’s benodig 1 x A5 (12 sakkie) boek en 2 x A4 (30 sakkie) boeke.
Gomstafie – 2 Gomstafies word vereis vir die jaar, kies tussen Amos en Pritt.
Plakkers & Etikette “Labels” is nie verpligtend maar gerieflik om te hê.  Selekteer die items waarin u geïnteresseerd is en laat weet asb die inligting wat julle daarop gedruk wil hê.

Oliepastelle – 1 pak Jumbo Oliepastelle word vereis, kies tussen Faber-Castell en Staedtler.
Potlode HB – 12 potlode word vereis vir die jaar, selekteer hoeveelheid.
Potloodsakkie – Gr 1’s benodig ‘n groot potloodsakkie waarin die Oliepastelle en  Uitdraaikryte pas.
Vinyl drukwerk op die Potloodsakkie – Sleg indien julle geïnteresseerd is (nie verpligtend).  Kies kleur en laat weet watter inligting julle gedruk wil hê.
Uitdraaikryte – 1 pak word vereis, kies tussen Faber-Castell en Monami
Skêr – 1 word vereis, kies tussen ‘n REGTERHAND of LINKERHAND skêrtjie.
Skerpmaker – 1 word vereis, verander die hoeveelheid indien u meer wil aankoop.
“Stickers” – 1 van elke tipe word vereis.
Witbordmerkers – 2 Witbordmerkers word vereis, pas hoeveelheid aan na julle behoefte.
Witbord en Witbord uitveër – 1 Witbord en 1 Witbord uitveërtjie word vereis.

Thumbnails Product Title Price Quantity Buy Link
R80.00
R55.00
R20.00
R10.50
R7.50
R55.00
R23.00
R50.00
R10.00
R39.50
R21.50
R20.00
R39.50
R55.00
R25.00
R105.00
R30.00
R70.00
R65.00
R50.00
R84.00
R91.00
R5.00
R45.00
Pencil Bag - Vinyl Printing on Pencil Bag
Please indicate printing colour: White / Green / Blue / Pink / Yellow.
R35.00
R57.00
R70.00
R16.00
R26.00
R15.50
R24.00
R12.00
R10.50
R26.00
R9.00

Dankie dat u Simply Sharp Stationery ondersteun.