Notas

Nie verpligte items maar baie handig, pas hoeveelhede aan volgens u behoefte

Karton “Board” – handig vir take/projekte en mondelinge.
Boekoortreksels  – Beskerm boeke. Selekteer keuse en pas hoeveelhede aan.
Plastiekkoevert met knip – Handig om notas bymekaar te hou.
Plastiekslopies – Handig om take mooi te hou, pas hoeveelhede aan.

‘Fine liner’ – keuses beskikbaar, selekteer.
Verhelderpenne – handig vir opsommings.
Plakkers & Etikette “Labels” – Gerieflik om te hê.  Selekteer die items waarin jy geïnteresseerd is en laat weet asb die inligting wat jy daarop gedruk wil hê.
Potloodsakkie indien nodig.

Thumbnails Product Title Price Quantity Buy Link
R14.00
R14.00
R15.00

Out of stock

R25.00
R23.00
R50.00
R7.00
R9.00
R16.00
R64.00
Highlighters - Luxor Text Markers - Bright Colours - Assorted
Available Colours: Yellow, Blue, Green, Orange, Pink, Red, Purple
R8.50
R70.00
R25.00
R30.00
R50.00
R34.00
R10.00

Dankie dat u Simply Sharp Stationery ondersteun.