Notas

Pas hoeveelhede aan volgens die notas

Karton “Board” – 1 pak word vereis, kies tussen Helder of Pastel.
Boekoortreksels  – nie ‘n vereiste, maar baie handig. Verander hoeveelheid. (In 2023 het Gr 2’s 5 oortreksels nodig gehad).
Knipbord – 1 Masonite Knipbord word vereis.
Klaswerkboek – 2 boeke word vereis. Verander asb hoeveelheid soos benodig.
Inkleurpotlode – 1 pakkie word vereis, verander hoeveelheid indien u meer wil aankoop.
Uitveër – 4 word vereis, 1 per kwartaal.
Flip File “Filing Pockets” – Gr 2’s benodig 1 x A5 (12 sakkie) boek en
4 x A4 (50 sakkie) boeke.
Gomstafie – 12 word vereis, 3 per kwartaal.  Kies tussen Amos en Pritt.
Hardeband A5 Manuskrip Huiswerkboek – 1 word vereis.
Plakkers & Etikette “Labels” is nie verpligtend maar gerieflik om te hê.  Selekteer die items waarin u geïnteresseerd is en laat weet asb die inligting wat julle daarop gedruk wil hê.

Oliepastelle – 1 pak word vereis, kies tussen Faber-Castell en Staedtler.
Potlode HB – 12 potlode word vereis, 3 per kwartaal, verander asb hoeveelheid soos benodig.
Potloodsakkie – Potloodsakkie word nie vereis nie, maar handig.  Selekteer ‘n opsie.
Uitdraaikryte – 1 pak word vereis, kies tussen Bostik en Faber-Castell.
Lineaal – 1 word vereis.
Skêr – 1 word vereis, kies tussen ‘n REGTERHAND of LINKERHAND skêrtjie.
Skerpmaker – 1 word vereis, verander die hoeveelheid indien u meer wil aankoop.
Motiveringsplakkers & Sterre – Opsioneel
Witbordmerkers – 12 Witbordmerkers word vereis, 3 per kwartaal. Pas hoeveelheid aan na gelang van julle behoeftes.
Witbord en Witbord uitveër – 1 Witbord en 1 Witbord uitveërtjie word vereis.

Thumbnails Product Title Quantity Price Buy Link
R14.00
R14.00
R23.00
R50.00
R22.50
R7.50
R39.50
R10.00
R72.00
R21.50
R20.00
R39.50
R15.00
R55.00
R25.00
R105.00
R30.00
R70.00
R65.00
R50.00
R84.00
R91.00
R5.00
R34.00
R68.00
R44.00
R57.00
R70.00
R3.00
R16.00
R26.00
R15.50
R12.00
R12.00
R10.50
R26.00
R9.00

Dankie dat u Simply Sharp Stationery ondersteun.