Notas

Pas hoeveelhede aan volgens die notas

Karton “Board” – 0 word vereis, handig vir take en projekte.
Boekoortreksels  – nie ‘n vereiste, maar baie handig. Verander hoeveelheid. (In 2023 het Gr 4’s 20 oortreksels nodig gehad).
Inkleurpotlode – 1 pakkie word vereis, verander hoeveelheid indien u meer wil aankoop.
Woordeboek – 3 nuwe woordeboeke word vir Gr 4 Afrikaanse leerders vereis.
Uitveër – 4 word vereis, 1 per kwartaal.
Flip File “Filing Pockets” – Gr 4’s benodig 1 x A4 (10 sakkie) boek, en
1 x A4 (50 sakkie) boek.
Gomstafie – 8 word vereis, 2 per kwartaal.  Kies tussen Amos en Pritt.
Verhelderpenne – 4 word vereis.
Plakkers & Etikette “Labels” is nie verpligtend maar gerieflik om te hê.  Selekteer die items waarin u geïnteresseerd is en laat weet asb die inligting wat julle daarop gedruk wil hê.

Potlode HB – 20 potlode word vereis, 5 per kwartaal, verander asb hoeveelheid soos benodig.
Potloodsakkie – Nie op die skool se lys maar handig om te hê.  Selekteer ‘n opsie indien julle nie ‘n potloodsakkie het nie.
Uitdraaikryte – 1 pak word vereis, kies tussen Bostik en Faber-Castell.
Lineaal – 1 word vereis.
Huiswerkboek – Nie op die skool se lys maar handig om te hê.
Skêr – 1 word vereis, kies tussen ‘n REGTERHAND of LINKERHAND skêrtjie.
Skerpmaker – 1 word vereis, verander die hoeveelheid indien u meer wil aankoop.

Thumbnails Product Title Price Quantity Buy Link
R14.00
R14.00
R23.00
R50.00
R39.50
R220.00
R190.00
R220.00
R10.00
R18.00
R72.00
R20.00
R39.50
Highlighters - Luxor Text Markers - Bright Colours - Assorted
Available Colours: Yellow, Blue, Green, Orange, Pink, Red, Purple
R8.50
R55.00
R25.00
R105.00
R30.00
R70.00
R65.00
R50.00
R5.00
R34.00
R68.00
R44.00
R57.00
R70.00
R3.00
R42.00

Out of stock

R21.50
R25.00
R15.50

Dankie dat u Simply Sharp Stationery ondersteun.