Notas

Pas hoeveelhede aan volgens die notas

Boeksakke – 3 word vereis.
Karton “Board” – Nie ‘n vereiste, maar handig vir take en projekte.
Boekoortreksels  – Nie ‘n vereiste, maar baie handig. Verander hoeveelheid. (In 2023 het Gr 3’s 10 oortreksels nodig gehad).
Inkleurpotlode – 1 pakkie word vereis, verander hoeveelheid indien u meer wil aankoop.
Woordeboek – 1 word vereis.
Uitveër – 4 word vereis, 1 per kwartaal.
Flip File “Filing Pockets” – Gr 3’s benodig 1 x A5 (12 sakkie) boek,
1 x A4 (30 sakkie) boek en
1 x A4 (50 sakkie) boek.
Gomstafie – 12 word vereis, 3 per kwartaal.  Kies tussen Amos en Pritt.
Hardeband A4 192 bl Boek – 1 word vereis.
Verhelderpenne – 4 word vereis.
Plakkers & Etikette “Labels” is nie verpligtend maar gerieflik om te hê.  Selekteer die items waarin u geïnteresseerd is en laat weet asb die inligting wat julle daarop gedruk wil hê.

Oliepastelle – 1 pak word vereis, kies tussen Faber-Castell en Staedtler.
Potlode HB – 24 potlode word vereis, 6 per kwartaal, verander asb hoeveelheid soos benodig.
Potloodsakkie – 1 potloodsakkie word vereis.  Selekteer ‘n opsie.
Uitdraaikryte – 1 pak word vereis, kies tussen Bostik en Faber-Castell.
Lineaal – 1 word vereis.
Huiswerkboek – nie op die skool se lys, maar handig.
Skêr – 1 word vereis, kies tussen ‘n REGTERHAND of LINKERHAND skêrtjie.
Skerpmaker – 1 word vereis, verander die hoeveelheid indien u meer wil aankoop.
Witbordmerkers – 12 Witbordmerkers word vereis, 3 per kwartaal. Pas hoeveelheid aan na gelang van julle behoeftes.
Witbord en Witbord uitveër – 1 Witbord en 1 Witbord uitveërtjie word vereis.

Thumbnails Product Title Price Quantity Buy Link
R36.00
R14.00
R14.00
R23.00
R50.00
R39.50
R220.00
R10.00
R39.50
R72.00
R21.50
R20.00
R39.50
R23.00
Highlighters - Luxor Text Markers - Bright Colours - Assorted
Available Colours: Yellow, Blue, Green, Orange, Pink, Red, Purple
R8.50
R55.00
R25.00
R105.00
R30.00
R70.00
R65.00
R50.00
R46.00
R59.00
R5.00
R34.00
R68.00
R44.00
R27.00
R57.00
R70.00
R3.00
R42.00

Out of stock

R16.00
R26.00
R15.50
R10.50
R26.00
R9.00

Dankie dat u Simply Sharp Stationery ondersteun.