2026 Graad 12 – Paarl Gimnasium Hoërskool. 2026
From R3.00
1. ALGEMENE SKRYFBEHOEFTES
Sakrekenaar. Alle leerders moet 'n sakrekenaar besit
Highlighters - Selekteer asb die kleure in die 'Order Notes' wanneer jy by die 'Check out' bladsy is. Alternatiewelik, bestel apart onder the 'General Shop' hofie.
Plastiek om jou boeke mee oor te trek
2. JY BENODIG BOEKE VIR ONDERSTAANDE VAKKE, PAS AAN.
Hardeband Werkboek 96 bl. Wiskunde Geletterdheid x2, Besigheidstudies x1
Hardeband Werkboek 192 bl. Afr x1, Wisk x2, Drama x1, Fisiese Wet x2, Gesk x1, Lewenswetenskappe x1, Verbruikerstudie x1, Ekonomie x3.
Sagteband Werkboek 72 bl. Eng HL x1, Eng FAL x1, RTT x1.
Flip File 20 sakkie. Afr x1, Eng HL x1, Wisk x1, Gesk x 1
Flip File 30 sakkie. Verbruikerstudie x1
RTT - 2 x A4 Plastiek koeverte
USB | Flash Drive. RTT x1.
Gradeboog. Geografie x1, Lewenswetenskap x1.
Ringleêr. Geografie x1.
IGO - Keuses beskikbaar tov borde, sakke, verdeelpassers en drukpotlode.
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments





