2027 Graad 9 – DF Akademie 2027
From R3.00
Verpligte skryfbehoeftes se hoeveelhede is reeds gelaai volgens die skool se lys, verander indien jy meer benodig. Handelsmerk opsies beskikbaar, verander na jou keuse. Twee Hoofafdelings: 1. Verpligte Skryfbehoeftes 2. Boeke vir Vakke (selekteer volgens jou vakkeuses)
1. VERPLIGTE SKRYFBEHOEFTES
R20.00
2. JY BENODIG BOEKE VIR ONDERSTAANDE VAKKE, PAS AAN VLG JOU VAKKE
Hardeband Werkboek 288 bl. Afr x1.
Flip File 20 sakkie. Afr x1, Drama x1, Eng Home Language x1, Eng 1st Add Language x1, Musiek x1.
(Kan Gr 8 Flip Files hergebruik mits in 'n goeie toestand).
Sagteband Werkboek 72 bl. Duits x1, Natuurwetenskap x2, Xhosa x1.
Flip File 40 sakkie. Duits x1
Sagteband Werkboekd 48 bl. EBW x1
A4 Plastiek koevert. EBW x1, Eng 1st Add Lanuage x2, Gesk x1, Natuurwetenskap x1.
Hardeband Werkboek 192 bl. Eng Home Language x1, Eng 1st Add Language x1, Wisk x2, Musiek Ekstra Vak x1 (keuse tussen Hardeband- of 12 staaf teorieboek, gelaai onder Musiek)
Highlighters - Eng 1st Add Language x4. Spesifiseer asb die kleure in die 'Order Notes' wanneer jy by die 'Check out' bladsy is. Alternatiewelik, bestel apart onder the 'General Shop' hofie.
MUSIEK (Ekstra Vak) - Musiekboek (12 staaf) opsioneel
TEGNOLOGIE - Natuurstudie Werkboek 72 bl. x2.
TEGNOLOGIE (2B en/of 4B potlood)
XHOSA - Flip File 50 x1
WISKUNDE - Gradeboog en passer stel x1, Sakrekenaar x1 - Hergebruik, selekteer slegs indien joune verlore is
BOEKE OORTREK
Onthou om plakkers te bestel om jou skryfbehoeftes te merk! Gaan na die "Home Page", selekteer "Customise" en plaas jou bestelling. Onthou om highlighter kleure aan te dui by "Order Notes" wanneer jy jou bestelling plaas.
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments














































