2027 Graad 8 – DF Akademie 2027
From R3.00
Verpligte skryfbehoeftes se hoeveelhede is reeds gelaai volgens die skool se lys, verander indien jy meer benodig. Handelsmerk opsies beskikbaar, verander na jou keuse. Twee Hoofafdelings: 1. Verpligte Skryfbehoeftes 2. Boeke vir Vakke (selekteer volgens jou vakkeuses)
1. VERPLIGTE SKRYFBEHOEFTES
R20.00
2. JY BENODIG BOEKE VIR ONDERSTAANDE VAKKE, PAS AAN VLG JOU VAKKE
Sagteband Werkboek 72 bl. Afr x1, Natuurwetenskap x2.
Hardeband Werkboek 192 bl. Afr x1, Eng Home Language x1, Eng 1st Add Language x1, Wisk x2, Musiek Ekstra Vak x1 (Vir Musiek kan jy kies tussen tussen 'n Hardeband- of 12 staaf teorieboek, gelaai onder Musiek Ekstra Vak)
Flip File 20 sakkie. Afr x1, Drama x1, Eng Home Language x1, Eng 1st Add Language x2, Musiek x1.
Hardeband Werkboek 96 bl. Duits x1, Eng 1st Add Language x1, LO x1.
DUITS. Jy benodig 'n PVC Boeke sak met rits x1.
Flip File 50 sakkie. Duits x1, Xhosa x 1.
Sagteband Werkboekd 48 bl. EBW x1
A4 Plastiek koevert. EBW x2, Eng 1st Add Language x2, Gesk x1, Natuurwetenskap x1.
Highlighters - Eng 1st Add Language x4. Spesifiseer asb die kleure in die 'Order Notes' wanneer jy by die 'Check out' bladsy is. Alternatiewerlik, bestel apart onder the 'General Shop' hofie.
Flip File 10 sakkie. Visuele Kuns x1.
VISUELE KUNS - 'n Swart en/of Blou pen, ekstra HB potlood x1.
2B&4B POTLOOD - Kuns x1 (2B), Tegnologie x1 (2B en/of 4B)
MUSIEK (Ekstra Vak) - Musiekboek (12 staaf) opsioneel.
TEGNOLOGIE - Natuurstudie Werkboek 72 bl. x2.
SPORTWETENSKAP - Flip File 40 sakkie x 1.
WISKUNDE - Gradeboog en passer stel x1, Sakrekenaar x1.
BOEKE OORTREK
Onthou om plakkers te bestel om jou skryfbehoeftes te merk! Gaan na die "Home Page", selekteer "Customise" en plaas jou bestelling. Onthou om highlighter kleure aan te dui by "Order Notes" wanneer jy jou bestelling plaas.
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments





















































