2026 Graad 8 – DF Malan Hoërskool. 2026
From R3.00
Verpligte skryfbehoeftes se hoeveelhede is reeds gelaai volgens die skool se lys, verander indien jy meer benodig.
Handelsmerk opsies beskikbaar, verander na jou keuse.
Twee Hoofafdelings:
1. Verpligte Skryfbehoeftes
2. Boeke vir Vakke (selekteer volgens jou vakkeuses)
1. VERPLIGTE SKRYFBEHOEFTES
R20.00
2. JY BENODIG BOEKE VIR ONDERSTAANDE VAKKE, PAS AAN.
Sagteband Werkboek 72 bl. Afr x1, Duits x1, Eng HL x1, Natuurwetenskap x1
Hardeband Werkboek 192 bl. Afr x1, Eng HL x1, Eng FAL x1, Wisk x2, Musiek Ekstra Vak x1 (Vir Musiek kan jy kies tussen tussen 'n Hardeband- of 12 staaf teorieboek, gelaai onder Musiek Ekstra Vak)
Flip File 20 sakkie. Afr x1, Drama x1, Duits x1, Eng HL x1, Eng FAL x2, Musiek x1
Sagteband Werkboekd 48 bl. EBW x1
A4 Plastiek koevert. EBW x2, Eng FAL x2, Gesk x1. (Vir Gesk kan jy kies of jy 'n Plastiekkoevert of 10 sakkie Flip File wil gebruik)
Hardeband Werkboek 96 bl. Eng FAL x1, LO x1
Highlighters - Eng FAL x4. Selekteer asb die kleure in die 'Order Notes' wanneer jy by die 'Check out' bladsy is. Alternatiewerlik, bestel apart onder the 'General Shop' hofie.
Flip File 10 sakkie. Visuele Kuns x1, Natuurwetenskap x1, Sportwetenskap x1. Gesk x1. (Vir Gesk kan jy kies of jy 'n Plastiekkoevert of 10 sakkie Flip File wil gebruik)
KUNS - 'n Swart en/of Blou pen, ekstra HB potlood x1.
2B&4B Potlood - Kuns x1 (2B), Tegnologie x1 (2B en/of 4B)
MUSIEK (Ekstra Vak) - Musiekboek (12 staaf) opsioneel.
TEGNOLOGIE - Natuurstudie Werkboek 72 bl. x2.
WISKUNDE - Gradeboog en passer stel x1, Sakrekenaar x1.
XHOSA - Flip File 50 x1.
Onthou om plakkers te bestel om jou skryfbehoeftes te merk!
Gaan na die "Home Page", selekteer "Customise" en plaas jou bestelling.
Onthou om highlighter kleure aan te dui by "Order Notes" wanneer jy jou bestelling plaas.
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments















































