Graad 8 – Paarl Gimnasium Hoërskool. 2025
From R3.00
Verander asb hoeveelhede soos per julle behoefte.
Handelsmerk opsies beskikbaar, verander na jou keuse.
Twee Hoofafdelings:
1. Algemene Skryfbehoeftes
2. Boeke vir Vakke
Nota - IGO Tekenboeke by die skool te koop
1. ALGEMENE SKRYFBEHOEFTES
Sakrekenaar. Alle leerders moet 'n sakrekenaar besit
R20.00
Highlighters - Selekteer asb die kleure in die 'Order Notes' wanneer jy by die 'Check out' bladsy is. Alternatiewelik, bestel apart onder the 'General Shop' hofie.
2. JY BENODIG BOEKE VIR ONDERSTAANDE VAKKE, PAS AAN.
A5 Dun Sagtebandboek. Skeppende Kunste / Drama x1
A4 Sagteband oefeningboek. Ekonomiese Bestuurswetenskappe (EBW) x1, Tegnologie / VBS x1
Hardeband Werkboek 96 bl. Geografie x1, Geskiedenis x1
Hardeband Werkboek 192 bl. Afr x1, Eng HL x1, Eng FAL x1, Tegnologie x1, Wiksunde x2, Natuurwetenskappe x2
Flip File 20 sakkie. Afr x1, Eng HL x1, Eng FAL x1, Gesk x1, Wisk x1
6B Potlood. Skeppende Kunste / Drama
Onthou om plakkers te bestel om jou skryfbehoeftes te merk!
Gaan na die "Home Page", selekteer "Customize" en plaas jou bestelling.
Onthou om highlighter kleure aan te dui by "Order Notes" wanneer jy jou bestelling plaas.
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments